Exemplu de cautare: Depeche Mode  

Adauga versuri Noi Videoclipuri Muzica Jocuri Online Imagini Desktop si Restaurante Cautari versuri

Versuri Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou

Versuri-versuri.ro > Versuri Litera J > Versuri Jim Reeves > Unknown - Ek Verlang Na Jou
Videoclipuri Jim Reeves Ek Verlang Na Jou
Loading...


Ja ek verlang na jou, my liefling

En ek droom van jou o so blou

Ja, ek dink net aan jou, my liefling

En my hart is 'n mantel van rou



Toe jy my verlaat het

Is my wreld verskeur

Die son het ophou skyn

En die maan het verkleur



Ja, kom nou terug na my, my liefling

Ek verlang na my liefling vanaand



Toe jy my verlaat het

Is my wreld verskeur

Die son het ophou skyn

En die maan het verkleur



Ja, kom nou terug na my, my liefling-

Ek verlang na my liefling vanaand

Top 10 albume pe versuri-versuri.ro
  1. B Stevie
    Nume Album : Dream About You
  2. Farewell Hope
    Nume Album : Unknown
  3. Buddy Lackey
    Nume Album : Unknown
  4. Alin Dragu
    Nume Album : Unknown
  5. Emmylou Harris
    Nume Album : Wrecking Ball