Versuri - Versuri.ro
Versuri melodii artisti internationali
Versuri Kots Bpk - Pitsweer Oes
Versuri-versuri.ro > Versuri Litera K > Versuri Kots Bpk > Unknown - Pitsweer OesDie lewe op straat is moer goed,
weer is koud, maar kos is in oorvloed
Asblikke krap of ashoop grou
vul my maag - voorsien iets om te kou
Die armoede en hongersnood,
ek is dood tevrede met net droe brood
Kontribasies kan jy los
want ek ken die geheim van koningskos:
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)
Die vlie die dans in die straat
want die tref-en-trapper's 'n spoedvraat
Pels is verwyder met 'n kuns,
die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
Nou-nou eet ek fastfood weer -
laat die maaltyd klaar braai op die teer
Kou die wurms en maggots mis
en dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(m-m)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL,NULL,NULL,NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL,NULL,NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL,NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL,NULL#
- QmWI UNION ALL SELECT NULL#
- Soundtracks
Nume Album : Jay & Silent Bob Strike Back - As Friends Rust
Nume Album : Unknown - Bee Gees
Nume Album : One Night Only - Everything But The Girl F/ Massive Attack
Nume Album : Miscellaneous - Saves The Day
Nume Album : Another Year Of The Streets