Versuri - Versuri.ro
Versuri melodii artisti internationali
Versuri Christian Prayer - GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET
Versuri-versuri.ro > Versuri Litera C > Versuri Christian Prayer > Unknown - GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HETLoading...
Genade onbeskryflik groot het
U aan my bewys:
verlore seun n wegloopkind
weer in die vaderhuis !
Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake rel.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.
Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.
Genade onbeskryflik groot:
daars fees, ek is weer tuis!
U Seun bring myverlore mens
weer na die vaderhuis.
En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.
Top 10 Versuri pe versuri-versuri.ro
- Mobb Deep - Got It Twisted (Remix)
- Nat King Cole - You Stepped Out Of A Dream
- Nat King Cole - You Stepped Out Of A Dream
- Autumnblaze - Heraldic
- Quiet Riot - Bang Your Head
- Keith Green - Song For Josiah
- Agoraphobic Nosebleed - Homophobic Assbleed
- Soulstice - Illusion
- Nina Simone - Marry Me
- John Frusciante - I Go Through These Walls
Top 10 artisti pe versuri-versuri.ro
Ultimele 10 cautari pe versuri-versuri.ro
Top 10 albume pe versuri-versuri.ro
- De Strangers
Nume Album : Unknown - Flock Of Seagulls
Nume Album : Miscellaneous - Silkk The Shocker F/ C-Murder, Master P
Nume Album : Miscellaneous - Molotov
Nume Album : Apocalypshit - Ivy Operation
Nume Album : Energy